Vernuwe Jou Krag deur Vas: Herontdek jou passie, vind weer jou droom, leef met nuwe vreugde (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4HEU.html

Vernuwe Jou Krag deur Vas: Herontdek jou passie, vind weer jou droom, leef met nuwe vreugde (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00I0C4HEU
ISBN-13978B00I0C4HE0
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Dink daaraan: jy kan jou passie hernu, weer ontdek waarvoor jy bestem is en jou
vreugde terugkry! Daar is niks meer kragtig as om te vas nie. Vir die opoffering
wat jy vir ’n kort tydjie maak, kan jy ’n leeftyd van seëninge kry.
Hierdie boek fokus daarop om vas as ’n manier te gebruik om jou geestelik
weer te verfris en te herlaai. Topverkoperskrywer Jentezen Franklin gebruik die
storie van die jong profeet in 2 Konings 6 as ’n manier om prakties aan ons te verduidelik
wat vas vir ons kan doen. Hy vertel hoe die jong profeet sy byl se kop verloor
het terwyl hy gewerk het. Die byl se kop het in ’n vuil, modderige dam beland
en tot op die bodem gesink. Met hierdie Bybelse storie wys Franklin jou hoe om
weer jou geestelike krag te vernuwe deur:
• te besef dat jy dit verloor het
• te erken dat jy dit verloor het
• jou verlies met ’n geestelike mentor te deel
• na die rivier te gaan (waar jy dit verloor het)
• te sien hoe God jou ‘nuwe’ bylkop bo-op die vuil dam laat verskyn
• om die bylkop op te tel en terug te sit op die bylsteel (ons deel in die
vernuwing; God kan nie alles doen nie).
Jentezen Franklin verduidelik op ’n positiewe dog kragtige manier hoe vas ons kan
vernuwe waar ons dit die meeste nodig het. Hierdie is ’n moet-lees boek vir enigiemand
wat hulle krag moet herwin.

More Books by Jentezen Franklin

Donate to EbookNetworking
Prev
Next