Lewe na die dood & hemel en hel: Die Gids tot feitlik alles-reeks (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Bryan McAnnaly
PublisherStruik Christian Media
ISBN / ASINB00I0C4HTU
ISBN-13978B00I0C4HT0
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Of ons nou agt jaar oud is en wonder of die gesinshond eendag in hemel gaan wees, en of ons tagtig jaar oud is en wonder wat op ons wag wanneer ons sterf, ons het almal vrae oor die hemel, die hel en veral wat met ons gaan gebeur wanneer ons sterf. Lewe na die dood & hemel en hel beantwoord hierdie vrae in ‘n deurdagte uiteensetting van wat die Bybel se oor:
• Wat gebeur wanneer ons sterf
• Die laaste oordeel
• Die hemel
• God as die onbeskryflike Hemelheer
• Engele
• Satan in hiernamaals
• Die hel
• Jy in hiernamaals
Hoewel daar baie geheimenisse in die lewe is, wys Lewe na die dood & hemel en hel at ons vrae oor die lewe na die dood wel besliste antwoorde het. Jy sal ontdek hoe om totale sekerheid te hê dat ‘n volmaakte nuwe lewe vir jou wag wanneer hierdie lewe tot ‘n einde kom.