Wie het jou brein afgeskakel?: Verstaan die verskillende maniere waarop mans en vroue kommunikeer (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4L4G.html

Wie het jou brein afgeskakel?: Verstaan die verskillende maniere waarop mans en vroue kommunikeer (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00I0C4L4G
ISBN-13978B00I0C4L48
Sales Rank1,319,540
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom, maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel? wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte. Mans en vrouens is nie dieselfde nie - ons dink, praat en gedra onsself nie dieselfde nie. Hierdie verskille is nie as gevolg van ons omgewing of opvoeding nie. Hulle is opsetlik deur God in ons ingebou. Wie het jou brein afgeskakel? sal jou leer hoe die verskil tussen manlike en vroulike breinfunksie gesonde verhoudings kan skep pleks van miskommunikasie en konflik. Dit is propvol insig wat jou die geheimsinnigheid rondom die teenoorgestelde geslag sal help verstaan, sowel as praktiese hulpmiddels wat vinnig jou verhoudings sal verbeter. Die kombinasie van dr. Leaf se wetenskaplike kennis en wysheid uit die Bybel maak Wie het jou brein afgeskakel 'n unieke, moet-lees boek oor 'n onderwerp wat ons almal aanraak.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next