Hoe om in moeilike tye te oorleef: Hou van aan God se beloftes en behaal oorwinning (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Hoe om in moeilike tye te oorleef: Hou van aan God se beloftes en behaal oorwinning (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) John Hagee
ISBN / ASIN B00I0C4MRW
ISBN-13 978B00I0C4MR0
Sales Rank #99,999,999
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Hoe om in moeilike tye te oorleef sal jou lewe en die manier waaroor jy oor probleme dink, vir altyd verander. Almal het probleme en slegte goed gebeur met goeie mense. Maar in ‘Hoe om in moeilike tye te oorleef’ help John Hagee jou om te verstaan waarom ons probleme ondervind en wat ons kan doen om daardie probleme te oorkom.

Ontdek die Bybelse beginsels van ‘belofte, probleem, voorsiening’. Leer om aan God se beloftes vas te hou in moeilike tye, God se bonatuurlike voorsiening te beleef en oorwinning te behaal oor elke problem wat jy ondervind.

‘Hoe om in moeilike tye te oorleef’ is uiters relevant in die hedendaagse onstuimige tye waarin ons leef. Dit bevat onder meer toepaslike inligting oor die huidige ekonomiese krisis en hoe ons God se beloftes kan verstaan en sy uitkoms kan smaak, ongeag ons omstandighede.

Ontdek saam met Hagee dat elke problem ‘n belofte inhou en ervaar God se wondervoorsiening in jou lewe.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next