Klim uit jou put: Word bevry van 'n skadu-lewe (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Beth Moore
PublisherStruik Christian Media
ISBN / ASINB00I0C4N5I
ISBN-13978B00I0C4N55
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Daar is hoop op bevryding en genesing in Jesus vir mense wat in die modderput van die lewe weggesak het, skryf Beth Moore in haar nuutste boek. Op haar eerlike en praktiese manier deel sy persoonlike ondervindings oor die lewe in die put en vertel sy hoe sy bevryding gevind het. Sy gee raad en hoop aan mense wat vasgevang is in die een of ander vorm van put van wanhoop of pyn in hul lewe. As God haar uit die put kon bevry, meen sy, kan Hy enigiemand van ’n skadu-lewe bevry. Sy praat reguit, dog liefdevol en wys lesers daarop dat bevryding uit die put onmiddellik kan begin – ongeag hoe diep of hoe lank jy al in jou persoonlik put sit of hoe diep jy al in die emosionele modder weggesak het.










