Leef uit die krag van God se Woord: Spreek die waarheid oor jou lewe (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Leef uit die krag van God se Woord: Spreek die waarheid oor jou lewe (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Joyce Meyer
ISBN / ASIN B00I0C4OUC
ISBN-13 978B00I0C4OU0
Sales Rank #2,761,560
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Is daar n teksvers oor ? Indien Christene op soek is na n Bybelvers oor n gegewe
onderwerp, is hierdie die ideale boek om deel uit te maak van hul daaglikse reis met God.
In Leef uit die krag van God se Woord wys topverkoperskrywer Joyce Meyer lesers hoe om verandering in hul lewens te bewerkstellig en om waarlik God se se n te ontvang. Sy bied n kragtige gids van die doeltreffendste Skrifgedeeltes in die Bybel en bespreek hoe om God se Woord hardop uit te spreek, n vorm van gebed kan wees.
Joyce moedig lesers aan om teksverse vir gebed, bemoediging, hoop en leiding te gebruik. Sy het die Skrifgedeeltes in meer as 50 onderwerpe verdeel wat alfabeties
gerangskik is en bestaan uit onderwerpe soos woede, angs, hoop, genesing en vertroue.
Voordele van hierdie boek sluit in:

Handige manier om n Bybelvers volgens onderwerp op te spoor

Ideale wegspringplek om die Woord te verken

Verklarings om jou geloof in enige situasie te versterk
In Leef uit die krag van God se Woord moedig Joyce Meyer jou aan om jou hart se begeertes hardop te bely sodoende sal jy n kragtige, se vierende lewe lei.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next