Word bevry van intimidasie: Verbreek die subtiele houvas op jou lewe (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)John Bevere
PublisherStruik Christian Media
ISBN / ASINB00I0C4P7Y
ISBN-13978B00I0C4P79
Sales Rank2,567,332
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Vind jy dit moelik om nee te sê?
Is jy bang vir konfrontasie?
Probeer jy konflik vermy?
Wil jy ander mense ten alle koste tevrede stel?
Al hierdie probleme is simptome van intimidasie – iets waarmee talle Christene worstel. Omdat hierdie vorm van bedreiging subtiel is, ervaar mense ontmoediging, onsekerheid en wanhoop sonder om werklik te besef waarteen hulle stry. In Word bevry van intimidaise ontbloot John Bevere die werklike oorsprong van hierdie simptome en verduidelik hy waarom ons daarmee sukkel.
Word bevry van intimidasie help gelowiges om intimidasie te eien en die houvas daarvan op hul lewens te verbreek. Bevere verduidelik hoe ‘n opregte vrees vir die Here ons skuiling bied teen ‘n lewe sonder hoop. Hierdie boek wil jou nie leer om jou vrees te hanteer nie. Dit wil jou wys hoe God jou van vrees en initmidasie kan bevry. Dan kan jy sy Goddelike roeping in jou lewe uitleef.