Haal die konflik uit jou lewe: Bou gesonde verhoudings wat 'n leeftyd sal deurstaan (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4VLY.html

Haal die konflik uit jou lewe: Bou gesonde verhoudings wat 'n leeftyd sal deurstaan (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Joyce Meyer
ISBN / ASINB00I0C4VLY
ISBN-13978B00I0C4VL0
Sales Rank1,964,066
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

God het bedoel dat elkeen van ons die vreugde sal beleef van ‘n lewe sonder konflik, maar dit is nie die realiteit van ons elkedagse lewe nie. Ons is vol emosionele kneusplekke, stres en wrokkigheid met onafgehandelde kwessies in ons verhoudings.
Dit hoef egter nie so te wees nie – Joyce Meyer wys daarop dat die Bybel vol is van wonderlike beloftes oor vrede en harmonie en dat dit ook jou ervaring kan wees.
Haal die konflik uit jou lewe leer jou:

Wat die afbrekende gevolge is van konflik en onenigheid
Hoe jy dit kan herken en konfronteer
Hoe om die gevaartekens in ‘n verhouding te identifiseer
Hoe gebroke verhoudings herstel kan word
Hoe om konflik uit jou lewe, gedagtes, woorde en verhoudings te hou

Neem vandag beheer oor destruktiewe emosionele kwessies en herstel die vrede in jou vriendskappe, gesin en huwelik.

More Books by Joyce Meyer

Donate to EbookNetworking
Prev
Next