Dis jou oomblik: Glo, maak jou droom 'n werkliheid en ervaar God se guns (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4VPU.html

Dis jou oomblik: Glo, maak jou droom 'n werkliheid en ervaar God se guns (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Joel Osteen
ISBN / ASINB00I0C4VPU
ISBN-13978B00I0C4VP0
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Wanneer dit met ons swaar gaan, is dit moeilik om vorentoe te kyk en positief te wees. Dalk voel dit vir jou asof jou probleme nooit end gaan kry nie en dat jou omstandighede nooit beter gaan raak nie. Dalk lyk dit vir jou asof daar nooit ‘n lig aan die einde van die tonnel gaan wees nie. Die goeie nuus is: Al het jy nie ‘n antwoord nie, God het ‘n antwoord. Al het jy nie die krag nie, God het die krag.
In Dis jou oomblik herinner Joel Osteen jou daaraan dat jy nooit, ooit alleen is nie. Al het jy dalk vir God afgeskeep, Hy skeep jou nooit af nie. God wil nie net he jy moet hierdie moeilike tye oorleef nie; Hy wil he jy moet floreer. As jy aan jou geloof vashou en vir God se guns vra, sal jy as ‘n oorwinnaar uit die stryd tree.

Joel Osteen gee voorbeelde uit sy eie lewe en uit die van ander en gee jou moed en hoop. Vind inspirasie in hierdie boek en begin bou aan ‘n nuwe lewe wat beter is as wat jy ooit kon dink.

More Books by Joel Osteen

Donate to EbookNetworking
Prev
Next