Oordenkings Uit Jou Beste Lewe Nou: 9 Dagstukkies om jou volle potensiaal uit te leef (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4VXW.html

Oordenkings Uit Jou Beste Lewe Nou: 9 Dagstukkies om jou volle potensiaal uit te leef (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Joel Osteen
ISBN / ASINB00I0C4VXW
ISBN-13978B00I0C4VX0
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Laat Oordenkings uit Jou beste lewe nou! jou help om jou volle potensiaal uit te leef.
Verbreed jou visie
Ontwikkel ’n gesonde selfbeeld
Ontdek die krag van jou woorde en denke
Maak jou los van die verlede
Groei deur swaarkry
Leef om te gee
Kies om gelukkig te wees

Hierde sleutels tot ’n waarlik vervulde lewe verduidelik hoe jy kan begin om positief te dink en nuwe gewoontes aan te kweek wat jou op die wenpad sal plaas.
Die sleutels in Oordenkings uit Jou beste lewe nou! is opgedeel in daaglikse porsies sodat jy dit stap vir stap deel kan maak van jou lewe. Elke dag bevat ’n skriflesing, teksvers vir die dag en ’n gebed.
Jy het nie nodig om vir ‘iewers, eendag’ te wag om suksesvol te wees nie – jy kan jou beste lewe nou reeds ervaar.

More Books by Joel Osteen

Donate to EbookNetworking
Prev
Next