Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe): Ontdek die belofte wat jou naam inhou! (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4X80.html

Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe): Ontdek die belofte wat jou naam inhou! (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00I0C4X80
ISBN-13978B00I0C4X86
Sales Rank1,564,407
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Die A tot Z van name (hersiene en uitgebreide uitgawe)
is die nuwe, uitgebreide weergawe op die gewilde naslaan boek wat die betekenis van jou naam onthul.
Die vorige uitgawe het vir ons die oorsprong en betekenis van meer as 9 000
Suid-Afrikaanse mans en vroue se name gegee. Nou, in die uitgebreide uitgawe is
daar vele meer name bygevoeg!
Hierdie uitgebreide uitgawe:
• Wys hoe sekere name die omstandighede van party mense by geboorte, die
dag, geboorterang orde, ouers se reaksie en selfs die voorkoms of gewenste
karakereienskappe reflekteer
• Sien ons dat daar deesdae ’n sterk neiging is om vanne as voorname te
gebruik
• Wys dat ’n naam ook verband verband kan hou met ’n beroep, kleur, dier of
voël; ’n plant, deug, taak of opdrag
• Is name van beroemde persone ingesluit, sowel as die vroulike vorm van
manlike name
• Is daar ’n gedeelte aan die einde van die boek wat die Christelike perspektief
op die belangrikheid van name ondersoek.
Die A tot Z van name (hersiene en uitgebreide uitgawe) is ’n oorkoepelende, gesaghebbende
gids met maklike toegang tot die oorsprong en betekenis van die
meeste Suid-Afrikaanse name en die spesiale belofte wat elke naam inhou
Donate to EbookNetworking
Prev
Next