Oordenkings uit Oortref jouself: 90 Dagstukkies om jou lewe dag vir dag te verbeter (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4XRG.html

Oordenkings uit Oortref jouself: 90 Dagstukkies om jou lewe dag vir dag te verbeter (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Joel Osteen
ISBN / ASINB00I0C4XRG
ISBN-13978B00I0C4XR0
Sales Rank1,019,236
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

God het jou nie geskep om ‘n doodgewone lewe te lei nie – jy is geskep om uit te styg!

Joel Osteen gee sewe kernbeginsels om jou lewe te verbeter en te verryk:

Reik steeds voorentoe
Wees positief teenoor jouself
Ontwikkel beter verhoudings
Ontwikkel beter gewoontes
Maak vrede met jou omstandighede
Ontwikkel jou innerlike lewe
Bly geesdriftig oor die lewe

Hierdie kernbeginsels in Oordenkings uit Oortref jouself is opgedeel in 90 dagstkkies sodat jy dit stap vir stap deel kan maak van jou lewe. Elke oordenking bevat ‘n Skriflesing, teksvers, gebed en gedagte vir die dag, asook persoonlike voorbeelde om te wys hoe hierdie sewe beginsels daagliks toegepas kan word.

More Books by Joel Osteen

Donate to EbookNetworking
Prev
Next