More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker "workout" sal gee (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker "workout" sal gee (Afrikaans Edition)

Book Details
ISBN / ASIN B00IKEU38C
ISBN-13 978B00IKEU385
Sales Rank #798,527
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Hoekom kan jy nie vandág oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie? Jy kan beslis! Want môre is “Maandag” – jou oorbegin-dag! Dit is Aletté-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MÔRE IS MAANDAG.
Aletté-Johanni deel haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur met duidelike illustrasies sodat elke vrou dit kan gaan toepas.
MÔRE IS MAANDAG sal vroue wys hoe om die vreugde en seëninge in die elkedagse lewe raak te sien. Hierdie boek is bedoel vir elke vrou – kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next