Die Boodskap (eBoek): Die Bybel in hedendaagse Afrikaans (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Die Boodskap (eBoek): Die Bybel in hedendaagse Afrikaans (Afrikaans Edition)

Book Details
ISBN / ASIN B00IPKFDSQ
ISBN-13 978B00IPKFDS2
Sales Rank #431,913
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
DIE BOODSKAP is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.
Uitstaande kenmerke van DIE BOODSKAP:
- Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan.
- Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.
- Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering.
- Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next