God se oë is blou: 'n Kop-en-hart-reis (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Abel Pienaar
PublisherNaledi
ISBN / ASINB00IUP6OVQ
ISBN-13978B00IUP6OV4
Sales Rank440,628
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
“Ek skryf hierdie boek vir al die mense wat soos ek, nie meer gemaklik voel met die tradisionele antwoorde wat gegee word op lewens- en geloofsvrae nie. Mense wat self wil uitvind en ontdek. Mense wat nie bang is om wetenskap, filosofie en spiritualiteit deel te maak van hulle denke oor wie hulle is, van waar hulle kom en waarheen hulle op pad is nie.
Binne hierdie bladsye dekonstrueer ek o.a. die geloof waarmee ek grootgeword het. Ek probeer ook om my eietydse soeke en denke nuut te verwoord, om my prentjie van God eerlik te ondersoek. HierÂmee wil ek medesoekers en vrydenkers help om ook op hulle eie spiriÂtuele reis te kan gaan.
En al wat van elkeen op hierdie avontuur gevra word, is om altyd krities te dink en nooit hul harte stil te maak nie.
Ek nooi elkeen uit om saam met my bietjie dieper te delf in die misterie van die lewe. En of dit nou God of godsdiens is, evolusie of die Bybel, bid of mediteer, hiernamaals of hiernoumaals. Kom ons poog om nuwe maniere van dink, praat en beleef te vind.â€
Dr. Abel Pienaar