NUWE TESTAMENT EN PSALMS: ’n Direkte Vertaling (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00IXL90I6.html

NUWE TESTAMENT EN PSALMS: ’n Direkte Vertaling (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00IXL90I6
ISBN-13978B00IXL90I5
Sales Rank828,749
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Di publikasie is die vrug van die Bybelvertalingsprojek wat aangepak is op versoek van die kerke wat die Bybel in Afrikaans gebruik. Hierdie bronteksgeori nteerde direkte vertaling spreek die behoefte aan vir n Bybel wat so na moontlik aan die bronteks, maar steeds goed verstaanbaar, is. Die direkte vertaling streef daarna om die Bybel s te vertaal asof die skrywers se woorde direk aangehaal word, met behoud van beelde, metafore, styl en struktuur maar in vloeiende, idiomatiese Afrikaans.

Hierdie is die vierde Afrikaanse vertaling wat deur die Bybelgenootskap hanteer word. Die eerste Bybel in Afrikaans het in 1933 verskyn en die hersiene uitgawe daarvan in 1953. In 1983 het n nuwe vertaling verskyn en in 2007 is Die Bybel vir Dowes gepubliseer. Laasgenoemde vertaling word tans onder die titel Die Bybel vir almal gepubliseer.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next