Kopskoot (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00KBWQ81C.html

Kopskoot (Afrikaans Edition)

Book Details

PublisherQueillerie
ISBN / ASINB00KBWQ81C
ISBN-13978B00KBWQ811
Sales Rank277,510
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Reeksmoordenaar, of wraak?

Toe iemand Kaapstad se ses en vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na ’n reeksmoordenaar lyk – almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom − maar Kassie is net nie oortuig nie . . .
Boonop word hy aangesê om ’n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg regte werk het nie.

En dan’s daar die glibberige aktuaris met die voorliefde vir prostitute – en hy’s óók ses en vyftig − wat die leisels van ’n groot maatskappy gaan neem, as sy afperser nie die oorhand kry nie. Sal Kassie sy aaklige nuwe gesondheidsdieet oorleef om te kan ondersoek hoe dit alles inmekaar steek?
Donate to EbookNetworking
Prev
Next