Maak 'n kopskuif (eBoek): Jou denke beinvloed jou gesondheid, geluk en geestelike lewe. (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00KIS3YRA.html

Maak 'n kopskuif (eBoek): Jou denke beinvloed jou gesondheid, geluk en geestelike lewe. (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Caroline Leaf
ISBN / ASINB00KIS3YRA
ISBN-13978B00KIS3YR3
Sales Rank949,175
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Wat jy dink, beïnvloed jou liggaamlike en emosionele gesondheid!
Met ondersteuning van onlangse wetenskaplike en mediese navorsing gee dr. Caroline Leaf in MAAK ’N KOPSKUIF vir ons ’n Bybelsgebaseerde voorskrif wat ons sal help om gesonder te leef deur ons denkpatrone te verander. Sy wys hoe ’n kopskuif ons in staat sal stel om gelukkiger, gesonder en meer vreugdevolle lewens te lei, ons doelwitte te bereik, ons lewe onder beheer te kry en selfs ons intelligensie te verhoog.
Elke hoofstuk word afgerond met die kernpunte in die hoofstuk vir maklike naslaan en terugskouing asook diagramme en illustrasies. Verder bied hierdie boek ook ’n praktiese 21-dag-breindetoksplan wat jou lei om giftige gedagtes met gesondes te vervang.
MAAK ’N KOPSKUIF is bedoel vir almal wat nie meer ’n slagoffer van hulle gedagtes wil wees nie, maar hulle brein se volle potensiaal wil benut.

More Books by Caroline Leaf

Donate to EbookNetworking
Prev
Next