EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ Wishlist
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ My Wishlist
Search
Home
›
Books
›
Wanneer passie blom (Afrikaans Edition)
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00KM5Z4UO.html
Wanneer passie blom (Afrikaans Edition)
Author
Madelie Human,
Publisher
Satyn
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
5.01
USD
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Madelie Human,
Publisher
Satyn
ISBN / ASIN
B00KM5Z4UO
ISBN-13
978B00KM5Z4U3
Sales Rank
#902,681
Marketplace
United States 🇺🇸
🤍
Add to Wishlist
⭐
Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
Sign in to post as verified
Send magic link
☆
☆
☆
☆
☆
Post Review
No reviews yet.
📖
Description
DÃs nou nie wat Janie in gedagte gehad het met haar bedelbriefies aan Kupido nie! Sy’t dan so mooi gevra: Net ’n gewone man, seblief. Hy hoef glad nie so danig aantreklik te wees nie. Sy’t nié gevra vir Ryno Bruwer nie: Gans en al te mooi vir ’n mens, ongeskik en seksisties daarby, en om alles te kroon die nuwe eienaar van háár familieplaas Bloemendal, en dus in staat om haar en Thea uit hul blomwinkeltjie op die plaas te skop! The Daisy Chain is Janie se lewe, dÃt en haar orgideë – en nou moet hulle geepad van die plaas af en sal hulle nooit weer ’n bekostigbare perseel vind nie.
Sy behoort die man nooit te vergewe nie . . . Maar hier gaan sy dan nou op ’n afspraak saam met hom! Hulle kan nie ophou stry nie, en tog . . . Hy’s nog meer van ’n orgideë-liefhebber as Janie . . . en daardie oë! Wanneer Ryno haar die eerste keer soen, weet Janie hier’s groot moles. Want wat sy voel en wat sy wéét – Ryno is die allerlaaste man vir haar – klop net nie. Wat is hier aan die blom: ’n eendagmooi bloeiseltjie of ’n langlewe-orgidee?
←
No Prev
No Next
→