Ek het my tiekie gevind Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Ek het my tiekie gevind

Book Details
Author(s) Johann Wentzel
ISBN / ASIN B00KOYKQHE
ISBN-13 978B00KOYKQH2
Sales Rank #1,505,241
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Ek het my Tiekie gevind.

Wees saam met my bly
ek het my tiekie gekry.
Plus:
twee broers en 'n suster
'n seun en twee dogters
meer as een vrou…

Eintlik was my tiekie maar altyd daar:
saam op die langpad,
met die nuuskierige ondersoek van al tien
gaatjies,
saam by die 'naked hikers',
met die geboorte van my kinders,
die dood van my ouers, my broer, my seun
my reis terug, altyd terug...
ek is ‘n kind van Namibië.

Lariza van Niekerk:
Wat 'n genot is dit nie om weereens saam met Johann Wentzel in "Ek het my Tiekie gevind" 'n herinneringsreis te onderneem nie! Hierdie reis strek vanaf sy kaalvoet-kinderdae in Suidwes-Afrika en Suid-Afrika, tot in Noord Ierland, vanaf kerrie-skaapafval in Okanhandja tot "curry chips" in Letterkenny. Saam met die skrywer smaak ons die eer van 'n koninklike ontvangs by 'n troue in Taung, wonder ons oor die toordokter-voorskoot en vind ons uiteindelik geluk in Waringstown. Die vertellings word gelewer in 'n gemaklike styl wat die leser boei en heerlik laat saamkuier.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next