Vrees vir die nag (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Vrees vir die nag (Afrikaans Edition)

Publisher H. Cloete
Book Details
Author(s) Rika du Plessis
Publisher H. Cloete
ISBN / ASIN B00LKQNL7W
ISBN-13 978B00LKQNL71
Sales Rank #399,734
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Vrees vir die nag. Elmie kry wrede nagmerries van 'n swart perd wat haar bedreig, soveel so dat sy elke nag wat voorlê met vrees tegemoet gaan - ook kom sy onder valse voorwendsels na SA gelok, net om hier te kom uitvind sy het alles wat sy het opgegee om hierheen te kom, en pure verniet, want sy is bedrieg. Die man is nie wat hy op die internet voorgegee het hy is nie ... Waldo die onweerstaanbare ...
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next