⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Vir meer as ‘n jaar sukkel Donnalie Strauss om ‘n onderhoud met Ruben du Toit, ’n aantreklike maar ontwykende miljoenêr, te bewerkstellig. Toe haar kans aanbreek, is dit glad nie wat sy verwag het nie.