'n Ooreenkoms met Di Capua (Modern) (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Cathy Williams
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00P9GHV7U
ISBN-13978B00P9GHV74
Sales Rank1,649,516
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Weer dieselfde fout maak?
Ten spyte van Rosie Tom se engelagtige gesig en asemrowende, sexy lyf, is sy wat Angelo di Capua betref ’n opperste fortuinsoeker. Al het Angelo eerstehandse ondervinding van haar skelmstreke, kry hy weer met haar te doen toe sy oorlede vrou ’n cottage op sy landgoed aan Rosie nalaat. As sy daar wil bly, sal sy verplig wees om ’n ooreenkoms met die duiwel self te sluit!
Rosie moet teen wil en dank haar eksminnaar se aanbod aanvaar. Hoewel sy steeds na hom hunker, kan sy hom nie vertrou nie. Hy het haar immers verraai deur met haar beste vriendin te trou. Maar die kans is goed dat sy meer as haar aardse besittings kan verloor wanneer haar hart in die gedrang kom.