Moenie 'n Caffarelli onderskat nie (Modern) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00QFEI3EK.html

Moenie 'n Caffarelli onderskat nie (Modern) (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00QFEI3EK
ISBN-13978B00QFEI3E9
Sales Rank575,979
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Het hierdie Caffarelli eindelik sy Moses teëgekom?

Miljoenêrlosbol Raoul Caffarelli het nog altyd op volle toere gelewe. Maar toe ’n ongeluk hom aan ’n rolstoel gekluister laat – en in die sorg van ’n vrou wie se skoonheid hom teister – word hy deur woede en frustrasie verteer.
Terapeut Lily Archer is gewoond aan moeilike pasiënte en sy laat haar nie deur Raoul se arrogansie intimideer nie. Sy laat ook nie toe dat sy Adonis-voorkoms haar aandag aftrek nie. Die letsels wat sy uit haar verlede met haar saamdra, het haar ’n eed laat neem dat sy haar nooit weer aan ’n man sal onderwerp nie.
Maar hulle onderskat al twee die mag van die passie tussen hulle. Hulle fisieke wonde kan genees, maar daar is ander, dieper seerkry . . .

More Books by Melanie Milburne

Donate to EbookNetworking
Prev
Next