EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
Search
Home
›
Books
›
My groot vet Griekse egskeiding (Afrikaans Edition)
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00TFOYOSQ.html
My groot vet Griekse egskeiding (Afrikaans Edition)
Author
Pat Stamatélos
Publisher
Umuzi
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Pat Stamatélos
Publisher
Umuzi
ISBN / ASIN
B00TFOYOSQ
ISBN-13
978B00TFOYOS2
Sales Rank
#745,740
Marketplace
United States 🇺🇸
📖
Description
In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op ’n dag tuis kom en hoor Archie is weg in ’n luukse motor saam met ’n welbedeelde blondine.
’n Jaar later is Archie stééds weg. Hy stuur kriptiese boodskappe aan sy kinders en uiteindelik een aan sy prokureur waarmee hy Polly se aansoek om ’n egskeiding
aanvaar. Toe daag hy nie op vir die hofverskyning nie, en Polly begin wonder of die man ooit nog lewe.
My groot vet Griekse egskeiding gaan oor die soeke na Archie, Polly se gesukkel om te skei, nuwe vriende en ’n ongelooflike nadraai. Pat Stamatélos se roman is deurspek van die humor en patos waarvoor sy bekend is.
←
No Prev
No Next
→