⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Reënboog deur my trane bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tye met die leser deel, asook ’n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.