⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Die plig van liefde . . . As adjunkpolisiehoof het Heath Monroe nooit verwag hy sal ooit gered moet word nie. Dit is egter presies wat Cassie Blackwell doen toe sy hom uit die wrakstukke van ’n motor trek. Die pragtige weduwee se krag en lewensvreugde verbaas hom. Hy het egter al voorheen seergekry en is lugtig vir verhoudings. Veral aangesien sy ondersoek na die dorp se dwelmbedrywighede dalk Cassie se oorlede man kan betrek! Hoe meer tyd hy egter saam met haar deurbring, hoe inniger word sy gevoelens vir haar.
Sal hy moet kies tussen plig en sy ontluikende liefde – of is daar ’n manier hoe hy albei kan hê?