'n Nuwe spel vir Constantinou (Modern) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B018G9PXBM.html

'n Nuwe spel vir Constantinou (Modern) (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB018G9PXBM
ISBN-13978B018G9PXB2
Sales Rank2,723,902
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Alexios Constantinou is berug vir sy dodelike sjarme. Hy laat dus nie die geleentheid deur sy vingers glip toe pragtige Isabel Peters letterlik in sy skoot val tydens ’n senutergende rit in ’n hyser nie. Die spanning loop hoog ná hulle amper met die dood kennis maak – spanning wat ’n onversadigbare begeerte na mekaar laat vlam vat.
Maar Alex ontdek dat einste Isabel – ’n verslaggewer – se volgende storie oor hóm handel. Hy is woedend en neem hom voor om dit tot sy eie voordeel te gebruik. Sy gaan na sy pype moet dans. Maar hoe nader Isabel aan hom kom, hoe nader kom sy aan die geheim wat hy so sorgvuldig bewaar. Met alles wat nou op die spel is, sal hy die saak heeltemal anders moet aanpak . . .

More Books by Jennifer Hayward

Donate to EbookNetworking
Prev
Next