Die oproep wat professor Luc DeReu ontvang, is minder traumaties. Ook hy word egter uit sy wentelbaan geruk toe die vrou wat hy kwalik neem oor sy pa se voortydige dood, weer sy jandooilewe betree.
Intussen moet Erevu en sy kleinseun die nkÃsi wat hulle meer as vyf dekades gelede ontneem is, opspoor om hulle heilige taak uit te voer.
Wanneer hierdie groepie mense se paaie kruis, stuur dit nogmaals op moord af.