Lone Star-held (Inspirerend) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Lone Star-held (Inspirerend) (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Jolene Navarro
ISBN / ASIN B019IW3TD0
ISBN-13 978B019IW3TD1
Sales Rank #1,978,218
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
’n Tweede kans om lief te hê . . . Enkelma Vickie Lawson is terug in haar Texas-tuisdorp waar sy graag vir haar kinders ’n beter lewe wil gee. Maar toe haar seun se probleme haar jeugliefde, Jake Torres, na haar deur toe bring, besef sy haar gevoelens vir hom het nooit verdwyn nie.
Nou ’n staatspolisieman, neem Jake hom voor om nie weer kop te verloor oor die mooi vrou wat eens sy hart verower het nie. Hy het nog nooit vir haar vertel wat presies hulle uitmekaar gedryf het nie. Want Jake vrees as hy haar die volle waarheid vertel, sal sy – en die hele dorp – hom nooit vergewe nie. Maar indien Vickie en Jake die probleme van die verlede kan oplos, het hulle dalk nog ’n kans op ’n toekoms saam.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next