Bosveldroos (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Frieda van der Westhuizen
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB01AGB4N2S
ISBN-13978B01AGB4N21
Sales Rank117,725
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Drie weke op ’n Bosveldplaas klink nie vir Sunella na ’n wonderlike vooruitsig nie. Drie weke sonder hoë hakke, sonder boetieks en nagklubs. En dÃt in die irriterende Steyn Schoeman se geselskap.

