Ek en Prins Donkerkuif (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Ek en Prins Donkerkuif (Afrikaans Edition)

Author Dihanna Taute
Publisher Human & Rousseau
Book Details
Author(s) Dihanna Taute
Publisher Human & Rousseau
ISBN / ASIN B01E7G20BE
ISBN-13 978B01E7G20B2
Sales Rank #1,273,177
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Dis ’n nagmerrie om die nuwe girl in die skool te wees. Veral aangesien Lehandi se enigste pel ’n nerd met vlegsels en ’n vispatee-asem is. En dis gou duidelik dat haar droom om gewild te word sodat sy ’n boyfriend kan kry, soos in totally by die drein af is. Al wat haar lewe van verwoesting sal kan red is om Frans Bruwer, met sy breë skouers en donker hare, se hart te verower.
Maar al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek geskryf, kan sy nie help om te wonder hoekom Drayke Hunter, die creep met sy oe-ek’s-blerrie-oulik-houding, haar maar net nie wil uitlos nie.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next