Getem deur haar weermagdokter (Medies) (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Lucy Ryder
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB01G8XK502
ISBN-13978B01G8XK500
Sales Rank662,424
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Getem deur haar weermagdokter
Voormalige militêre weermagdokter, Luke Sullivan, sien hoe ’n pragtige vrou by ’n partytjie haar rok afpluk en in ’n meer spring. Skielik lyk sy aand belowend. Dan besef hy sy probeer iemand red en hy sit haar agterna om te help.
Dokter Lilah Meredith het lankal geleer mans kan nie vertrou word nie. Toe sy en die nuutste, aantreklikste dokter in die stad egter in mekaar se oë kyk, besef sy daar is geen omdraaikans nie.