⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Marinda bevind haarself onder die beheer van ‘n dominerende vriend en sien geen manier om weg te kom nie. Dan sien sy ‘n advertensie van ‘n man wat ‘n vrou soek vir ‘n paar maande en sy sien haar geleentheid om weg te breek. Nooit het sy besef wat die kontrak alles behels nie...