die slegte vrou (Afrikaans Edition) / A Reyneke

Book Cover die slegte vrou (Afrikaans Edition)
List Price:
Our Price:

Used Book Price:
/ A Reyneke
Publisher: Boekeniers
Availability:
Sales Rank: 177113


Tien jaar nĂ¡ die moord op haar man, en die opspraakwekkende hofsaak, probeer Lente met haar lewe aangaan. Nuwe dorpie, nuwe bure, kunsklasse vir laerskoolkinders. Maar haar verlede haal haar in. 'n Ou kennis spoor haar op, en haar nuwe lewe word bedreig. Gaan sy weer vlug, soos sy soveel keer in die verlede gedoen het? Of gaan sy hierdie keer veg?
Sy het rustig geraak, hier op Klipgooi. Vriende gemaak, 'n tentatiewe verhouding begin. Alles hang nou in die weegskaal. En sy sal enigiets doen om die verlede finaal te besweer.

Waarskuwing: hierdie boek bevat geweld en sekstonele!
Now you can buy Books online in USA,UK, India and more than 100 countries.
*Terms and Conditions apply
Disclaimer: All product data on this page belongs to buy amazon.
No guarantees are made as to accuracy of prices and information.

Contact Us

Create a Bookshelf of your Favorite books
Get it on Google Play        Get it on Google Play
For Any Queries please don't hesitate to contact us at
USA +1(760)3380762
+1(650) 9808080
India +91 9023011224
India +91 9023011224 (Whatsapp)
Donate
Buy Books online because as an Amazon Associate we earn from qualifying purchases.