OPSLAGSOMER (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B07R9PGV8W.html

OPSLAGSOMER (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB07R9PGV8W
ISBN-13978B07R9PGV80
Sales Rank137,409
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

OPSLAGSOMER: Toe die parmantige Corlia Schoeman onwillig by die hele Venter-familie se bestaan betrek word, het hulle nooit as te nimmer kon droom dat hierdie een fyn mensie hulle lewens vir altyd sou verander nie. Allermins die groot indoena indoena van Venter Staalwerke, Markus: haar baas. Met ʼn onwrikbare geloof in die waarheid en die standpunt dat daar altyd twee kante aan ʼn saak is, inspireer sy elkeen van hulle, én uiteindelik haarself, om die vrees vir seerkry te laat los – en die lewe vas te gryp. In hierdie verhaal skryf Mari van den Berg met ʼn fyn aanvoeling vir menswees oor die kern van geluk: vrede met jouself, en die durf om die met ander te deel.
OPSLAGSOMER is deur Lapa Uitgewers onder die titel: “ ʼn Tweedse Somer” gepubliseer en word nou deur die skrywer as e-boek aangebied.

Donate to EbookNetworking
Prev
Next