'n Belofte vir Bippie (McGregor-reeks Book 2) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B07ST4CQSR.html

'n Belofte vir Bippie (McGregor-reeks Book 2) (Afrikaans Edition)

PublisherLux Verbi

Book Details

Author(s)Elsa Winckler
PublisherLux Verbi
ISBN / ASINB07ST4CQSR
ISBN-13978B07ST4CQS7
Sales Rank461,102
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Bippie Snyman se pad word onderbreek met 'n onbeplande swangerskap, en sy moet groot besluite neem. Sy maak 'n belofte teenoor die Here - sy sal nie weer 'n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Dan word Riekert Tredoux skielik deel van haar lewe wanneer hy die huis oorkant die straat begin restoureer. Die swanger rooikop het Riekert se oog gevang die eerste keer toe hy haar sien, maar hy kan nie vir Bippie en haar baba die toekoms bied wat hulle verdien nie. Trou is nie deel van sy toekomsplanne nie. Sy eie ma het hom verwerp, hy kan nie weer so seer kry nie. Sal Bippie haar belofte gestand kan doen? En hoekom is die enigste man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux? Nog 'n heerlike verhaal uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner Elsa Winckler, en die tweede in die McGregor reeks, na 'n Brief vir Reina.

More Books by Elsa Winckler

Donate to EbookNetworking
Prev
Next