Vlug van haar hart & Vlinders digkuns en hy (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B07V5FLPJ8.html

Vlug van haar hart & Vlinders digkuns en hy (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)

Book Details

ISBN / ASINB07V5FLPJ8
ISBN-13978B07V5FLPJ6
Sales Rank899,370
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Vlug van haar hart – Ildé Grové
Van wanneer af stel VIP’s in wedvlugduiwe belang? En hoekom moet sy verpleegster Bianca de Wit deur die einste VIP Zander gekommandeer word om na hom en sy duif om te sien? Sy wat niks van wedvlugduiwe weet nie en niks van die liefde wíl weet nie?

BONUSKORTVERHAAL!
Vlinders digkuns en hy – Tenita Kidelo (DEBUUT)
Alle mans met die naam Jacques is idiote en ouer mans weet mos altyd van beter. Dís hoe Sanet die wêreld sien. Maar wat as die heelal iets anders vir haar inhou? Iets anders in die vorm van ’n wipneus en grys hare wat gedigte uit sy kop ken.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next