Beloftes En Bevele Van Genesis Tot Openbaring (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Book Details
Author(s)De Lange, Susan
Publisherreach Publishers
ISBN / ASIN0620523239
ISBN-139780620523233
AvailabilityIn Stock.
Sales Rank12,880,159
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Die boek is gebore as gevolg van al die ongelukkigheid tussen mense vandag. Huwelike en verhoudings wat op die rotse loop, ongelukkigheid omdat so baie mense nie weet hoe om konflik op te los sonder om n groot rusie daarvan te maak nie. So baie mense wil of kan nie die konflik hanteer nie en die eerste is om uit te loop uit die verhouding. So baie keer is daar n eenvoudige antwoord onder hulle neuse maar hier kry Satan die oorhand en as alles vernietig is, is hy tevrede want hy laat hele families in chaos. Die antwoord vir al die probleme is opgesluit in die Woord van God maar omdat die eie ek vir mense so belangrik is, stel hulle nie belang om in die Woord te soek vir die antwoorde nie. Hierdie boek is in eenvoudige taal geskryf en elke stukkie lei na God s Woord. Ek haal aan uit die bergrede van Jesus in Matteus: Gese nd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang en gese nd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. Die boek is nie sonder rede Belofte en Bevele genoem nie; alles wat jy mag nodig kry vir n gelukkige lewe is in die Woord van God opgeteken. Mag die lees van hierdie boek jou nader bring aan waar God jou wil h . Die boek is geskryf met passie en geesdrif. Ek het dit baie interessant en motiverend gevind en ek is seker die Dagboek sal wel baie mense inspirieer en aanmoedig deur die arbeid van hulle daaglikse lewens. Reach Publishers kommentaar