Search Books

Kortverhale van Stilfontein en ander stories (Afrikaans Edition)

Author Adriaan van der Westhuizen
Publisher eReads SA
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
10.99 USD
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸 🏷 Buy Used — $9.54

✓ Usually ships in 24 hours

Share:
Book Details
PublishereReads SA
ISBN / ASIN0620701501
ISBN-139780620701501
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

"Kortverhale van Stilfontein en ander stories” handel oor die klein dorpie tussen Klerksdorp en Potchefstroom in die Noord-Wes provinsie, en sy mense. Die verhale is hoofsaaklik gebeurtenisse gesien uit die oë van die skrywer, Adriaan van der Westhuizen, wat 23 jaar in en om Stilfontein gewoon het. Die name van die karakters is eg en die verhale speel af in ‘n tydperk tussen 1970 en 1990. Diegene wat Springbok Radio, Ford Cortina’s, Dans van die flaminke en Haas Das kan onthou sal die nostalgie en humor van hierdie boek geniet!