Search Books

Siekundige Meting: 'n Inleiding (Afrikaans Edition)

Author G.K. Huysamen
Publisher Van Schaik Publishers
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)G.K. Huysamen
ISBN / ASIN0627021794
ISBN-139780627021794
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Hierdie handboek verskaf 'n inleiding tot sielkundige en opvoedkundige meting aan die hand van Suid-Afrikaanse voorbeelde. Die bespreking van plaaslik ontwikkelde meetinstrumente is nie ensiklopedies nie, maar is eerder bedoel om die beginsels onderliggend aan meting te illustreer. Die bekendste en mees gebruikte Suid-Afrikaanse toetse word behandel. Onderwerpe van 'n meer tegniese aard word oppervlakkig gedek, en daar word aanvaar dat die leser vertroud is met die elementere begrippe uit die beskrywende statistiek.