Search Books

Niklaas Van Rensburg: Die Siener

Author A.W.G. Raath
Publisher LAPA Publishers
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)A.W.G. Raath
ISBN / ASIN0799350990
ISBN-139780799350999
Sales Rank7,400,737
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Niklaas van Rensburg, die Siener, fassineer die Afrikanergemeenskap vir reeds meer as 'n eeu. Hierdie swygsame, halfdroewe man met die o wat so ver kon sien, was met die gawe van profesie, maar ook met 'n wonderlike liefde vir sy naaste en vir sy volk gese n. Die Siener se visioene word in besonderhede weergegee, asook die tyd en die omstandighede waaronder hy dit ontvang het. Die ryk oes aan fotomateriaal - waarvan sommige nog nooit gepubliseer is nie - maak van hierdie boek die volledigste wat daar n g oor die Siener verskyn het en bied 'n insiggewende beeld van 'n merkwaardige mens wat 'n groot invloed op sy tydgenote en nakomelinge uitgeoefen het.