Drie Rivierplase: Drama in die Riemland (Stories uit die Riemland) (Volume 2) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Book Details
Author(s)Makkie de Beer
PublisherCamelthorn Books
ISBN / ASIN0987016474
ISBN-139780987016478
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank8,874,080
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Drie Rivierplase het dieselfde agtergrond as "Gees van die Labrador", met dieselfde plaasmense en die selfde tipes karakters wat hulle lewens geniet en allerhande avonture beleef. Party van die ouer mense is nie meer met ons nie maar die jonger geslag is net so doenig en aan die gang as hulle voorouers. Dit voel asof 'n mens by bekende familie gaan kuier en die nuutste skindernuus met hulle uitruil. Baie van die onbeantwoorde vrae en onsekerhede kom na vore in hierdie tweede boek oor die lief en leed van die mense in die Riemland.