Search Books

Saal die regte perd op (Afrikaans Edition)

Author Marita van Aswegen
Publisher e-Boeke vir Afrika
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
5.99 USD
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸 🏷 Buy Used — $4.24

✓ Usually ships in 24 hours

Share:
Book Details
ISBN / ASIN0992193834
ISBN-139780992193836
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank4,468,530
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Ankia is dol oor perdry en om haar ma se perd, Gilbert, te versorg. Toe sy ses jaar oud was, het 'n perd haar afgegooi. En nou is sy bang om weer te ry. Vrekbang. Moet sy nie maar liewer 'n ponie kry nie? Watter een moet sy kies? Die sneeuwitte of die pikgitswarte? Sy wil so graag saam met Michael en sy Palomino, Tornado, oor die veld galop. Wie is die geheimsinnige man wat op hulle kleinhoewe opdaag? En waar kom die Jack Russell-hondjie, Vlekkie, vandaan wat dadelik groot vriende met Gilbert word? ‘n Rooikat kom maak moeilikheid op die kleinhoewe. Gaan hy dit regkry om Gilbert en Vlekkie se vriendskap te bederf? Wat gaan Ankia doen wanneer Vlekkie in groot moeilikheid beland? Ideaal vir kinders van 8-10 jaar.