Search Books

Vicky (Afrikaans Edition)

Author Hendrick Bergh
Publisher CreateSpace Independent Publishing Platform
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
22.95 USD
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸 🏷 Buy Used — $20.58

✓ Usually ships in 24 hours

Share:
Book Details
ISBN / ASIN1466247878
ISBN-139781466247871
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank10,157,601
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Life sucks! dink Vicky, 14 jaar oud en vaar die strate in nadat sy besluit het om van die huis af weg te loop. Sy ontmoet vir Jacky wat jong meisies van die strate afneem, hulle ’n make-over gee en dan sonder hul medewete verkoop aan sindikate as seksslawe. So beland Vicky in Durban waar sy in die spiraal van “human trafficking”, dwelmverslawing en seksuele misbruik ingesuig word. Sy leer ken vir Pippie en saam ontsnap hulle uit die tronk waar hul gevange gehou is. Dan begin Vicky se nuwe stryd: Om uit die kloue van sekshandelaars te bly en vry te kom van dwelmverslawing. Vicky moet leer vergewe, haarself weer lief te hê en ook om mense weer te vertrou. Sy raak bevriend met Gustaff wat haar met hierdie proses help, maar Vicky het nog een geheim. “Wat pla jou nog so baie?” vra Gustaff. Vicky vee haar lang blonde hare uit haar nek. Vir die eerste keer merk Gustaff die swart spinnekop wat net onder haar haarlyn op haar nek getatoeëer is. “En dit?” vra hy verbaas. “Ek is gebrandmerk soos ’n dier! Ek sal nooit waarlik vry kan wees voordat dit af is nie . . .”