Search Books

Die God wat Jou Genees (Afrikaans Edition)

Author Sylvia Bredenkamp
Publisher CreateSpace Independent Publishing Platform
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
11.00 USD
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸 🏷 Buy Used — $10.38

✓ Usually ships in 24 hours

Share:
Book Details
ISBN / ASIN1494757826
ISBN-139781494757823
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

'n Goddelike uitwisseling : Vanaf 'n tronk van seksuele misbruik en perversie, gebrokenheid, bitterheid en depressie, na 'n nuwe lewe van vryheid, intieme onvoorwaardelike liefde, vreugde, ware identiteit en 'n doelbewuste bestemming. Die doel van hierdie boek is om uit te lig dat enige iets vir God moontlik is. Hy is die Ware Geneesheer van liggaam, siel en gees. Sal jy God as Geneesheer toegang gee to die geheime kamers van jou hart, sodat Hy die leuens en wonde kan verwyder met Sy skalpel (die Waarheid van Sy Woord) en jy jouself derhalwe uitlewer aan Sy onvoorwaardelike, volhoudende liefde?" Ontdek 'n liefde wat onbeskryflik is!