Die Gids Tot Die Kusgebeide Van Suid-Afrika (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Book Details
Author(s)Jacana Maps
PublisherJacana Media (Pty) Ltd
ISBN / ASIN1770092153
ISBN-139781770092150
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Die gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika neem jou op 'n magiese reis langs ons kuslyn en verken terselfdertyd die ongeskonde skoonheid en geheime lewe van ons natuurerfenis. Dit is 'n basiese veldgids tot die diversiteit van ons kuslyn - van duin tot oseaan - ontwikkel om strandliefhebbers, vakansiegangers, sport- en rekreasiehengelaars op 'n eenvoudige manier te help om daardie plante en diere wat meesal langs ons strande opgemerk en gevang word, te identifiseer. Aangesien baie van die algemene spesies gedek word, bied dit 'n inleiding vir mense wat belang stel om van die lewenssoorte wat op ons strande en in die kuswater voorkom, te herken en te verstaan. Die 3000 km-kuslyn van Suid-Afrika het kontrasterende klimate en habitats wat 'n enorme groot en ryke verskeidenheid plante en diere huisves. Die weskus het koue, voedingsryke water, kelpwoude en laaggroeiende struikgewas op die duine; aan die oos- en noordkus is toestande weer meer tropies met hoer reenval, warmer water, 'n groter verskeidenheid marinelewe en digte kusbos.Ons vertrou dat hierdie gids by elke gebruiker 'n groter bewussyn van, en waardering vir die uiteenlopende en kontrasterende biodiversiteit van ons ongelo