Search Books

Kinders Van Die Kompanjie: Kaapse Lewens Uit Die Sewentiende Eeu (Afrikaans Edition)

Author Karel Schoeman
Publisher Protea Boekhuis
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸 🏷 Buy Used — $28.71
Share:
Book Details
ISBN / ASIN1869191196
ISBN-139781869191191
Sales Rank11,468,661
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

In Kinders van die Kompanjie skryf Karel Schoeman in onderhoudende verteltrant oor meer as dertig individue en groepe wat gedurende die sewentiende eeu by die VOC se nedersetting aan die Kaap betrokke was. Kompanjiesdienaars, vryburgers, vryswartes, slawe, Khoikhoi, ballinge en besoekers is die onderwerpe van hierdie titel, en die agtergrond strek van Persie, Ceylon en Japan oor Madagaskar en Mauritius na Brasilie en Nieu-Nederland. Op hierdie wyse ontstaan 'n saamgestelde beeld van die kolonie aan die suidpunt van Afrika gedurende die eerste halfeeu na sy stigting, wat terselfdertyd toon hoe nou dit ingeskakel was by die Nederlandse handelsryk waarvan dit 'n onderdeel was.