Search Books

Die Neukery Met Die Appelboom En Ander Essays

Author Marthinus Versfeld
Publisher Protea Boekhuis
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸 🏷 Buy Used — $15.92
Share:
Book Details
ISBN / ASIN1869192907
ISBN-139781869192907
Sales Rank8,529,673
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Op sy eiesoortige manier vervleg Marthinus Versfeld sy bespreking met wetenskapsieninge, geloofsoortuiginge, etiese kwessies, opvattinge oor die staatkunde en ander filosofiese vraagstukke. Marthinus Versfeld (1909-1995) was hoogleraar in Filosofie aan die Universiteit van Kaapstad. As toegewyde Katoliek en kenner van Oosterse filosofie het sy werk 'n geestelike kwaliteit wat vandag weer nuwe betekenis kry. Versfeld se styl is besonder toeganklik en die leser word dikwels verras deur 'n diepsinnige wending waardeur ons omgang met die alledaagse verryk word.