Search Books

'n Rekenaar is Ook Maar Net 'n Mens: Leer dit Beter Verstaan en Benut (Afrikaans Edition)

Author Kevin Haupt
Publisher Metz Press
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Kevin Haupt
PublisherMetz Press
ISBN / ASIN1875001646
ISBN-139781875001644
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Het jy ook gewonder waar skakel mens nou eintlik die rekenaar aan en watter kant voor moet wees as jy die stiffie in die skyfaandrywer plaas? Is jy nou nog onseker wat die boodskappe beteken wat jou rekenaar vir jou gee? Hierdie titel begin by die begin, en verduidelik basiese en meer gevorderde begrippe en funksies in taal wat almal verstaan. Dit is geskryf in reaksie op 'n menigte pleitdooie vir basiese inligting oor hoe persoonlike rekenaars werk. Dit skop af met net die noodsaaklikste teoretiese agtergrondinligting, en vertel jou dan alles wat jy moet weet om jouself te kan kelp met die aankoop of opgradering van 'n rekenaar, die Internet, sagteware, netwerke en veel meer.